Openbare Beskermer

Die Openbare Beskermer of Ombudsman is 'n grondwetlike amp wat onafhanklik van die regering, die parlement en die geregshof kan optree en op vrae van burgers wat meen dat hulle regte geskend is, antwoord kan gee.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy